Karsten Boerdery Bonsmara

Afrikaans
Die plaas Sauer het in 2000 'n aantal Bonsmara koeie bekom wat uit die eerste nageslag was van koeie wat gekoop is by telers van die Bonsmara Genepoel, by name van Rex Butler & Len Lee. Daarna is by 3 veilings bulle aangekoop by Frans van der Berg.
English
In 2000 the farm Sauer bought cows from the first offspring of the breeders of the Bonsmara gene pool (Rex Butler & Len Lee). Thereafter 3 bulls were bought at the auctions of Frans van der Berg.